Kelke van die Aandblom by RageOfFluffy, literature
Literature
Kelke van die Aandblom
die kelke van die aanblom
bebloed heel maand die
sterrewag se teleskoop
een vir een verval
agt-en-twintig kroonblare
van die nag se bot
een vir een verskeer dié kelk
van die nuwemaan
versaad en nie meer bloeiend